fbpx

Testimonials

Thank you for the fantastic photos.
We were truly blessed with an amazing photographer. Thank you for being part of our journey so far, its been spectactular. Thank you for being so gentle with little 9 day old Liam. It was great to see you work, we had a lot of fun. See you again soon xxx
(Newborn session with Liam March 2020)

Jacques & Jenene

Oe jinne Mommy tog, sooo pretty 😍our lil princess looks stunning.
Our very own model 😋👸
Thnx for taking such good care of our lil one🙏thnx for making us feel at ease and handling Amber with so much care and love🙏
(Amber's newborn session March 2020)

Bjorn & Lynn

Ag ek het die fotos so baie geniet, dit is pragtig so bly dit het so stunning gekom. Nogmaals baie dankie ons het heerlik gelag vir die engeltjie foto waar hy so huil lyk of hy n crash landing gehad het ?? dit is pragtig en besonders dankie vir jou moeite.
(Newborn sessie 20 Oktober 2017)

Bianca (Alrich se Mamma)

Ek wil net sê BAIE BAIE dankie vir die foto's, hulle het BEAUTIFUL uitgekom. Ons is mal daaroor en almal wat hulle al gesien het sê, brilliant photographer!!!!

Ons sal definitief as sy ouer is weer kom vir n shoot!!

Weereens baie dankie, hoop jy het n lekker week.


Jolene,Desmond en Jodie (newborn shoot)

Wow Elmine, my baba se fotos is stunning.
Jy het n groot talent mag God jou seën baie dankie.

(First the wedding, then the maternity and newborn shoot January 2016)

Morné & Ronelda

Oh my hat!!!!!
Elmine jy is fantasties. Is dit ons?!!!!! Jy het die beste van ons gevang op fotos, ons so gemaklik laat voel en boonop lekker gesels. Vreeslik dankie...
(Maternity shoot January 2016)

Stefanie

Ek moet nou eers vir jou 'n e-pos stuur om dankie te sê!
Ivanke se fotos is verby perfek! En my maagie fotos is pragtig! Jy is 'n fotograaf duisend!
Oppad plaas toe besef ek jy het van die gesinsfotos gepraat wat jy in November geneem het. Kyk hier, so moeilik soos Marizaan daai dag was, was ek seker daar gaan nie een foto wees. Groot was my verbasing toe ek na die CD kyk en daar is sooo baie fotos en nie op een is daar 'n teken van moeilike Marizaan.
Nogmaals BAIE dankie! Jy is pynlik professioneel, geduldig, vriendelik en jou fotos is niks kort van perfek.

(Verskeie shoots en die laaste newborn was Januarie 2015)

Maidene Barnard

Die foto's is AWSUM!!! Soooo bly jy is ons fotograaf Elmine xx
Jy weet net hoe om die spesiaalste tye in die lewe op 'n foto te capture!
(Maternity en Newborn shoot Oktober 2015 en troue in 2013)

Gerald & Cindy

Thank you for installing the WP-Testimonials plugin. You can manage the testimonials through the admin area under the Testimonials tab.

Jodi Diehl
Website Programmer, Virtual Assistant

© Elmine Botha 2016

UA-60277327-1